"Very comfortable and affordable. The pool was clean and very welcome with high temperatures of 36 degrees this week" - Dr Roger .
"Baie dankie vir U gasvryheid, julle vriendlikheid en sorg. Ek sal eenige tyd weer hie kom oorbly. Mag die Here julle seen met die plek en seen met wat julleaanpak" - Rochel
'What a lovely place. Very good people taking care of the place. We really enjoy your lace Yvonne. Thank you." - Tumi
"Excellent guest house. They go out of their way to accomadate their guests. Friendly staff. Neat and can reccomend N&A Guesthouse any time with confidence." - Andre
"Ons het baie lekker gebly! Als wat mens nodig het is hier. Veilige omgewing. Ons is definatief trug volgende jaar vir Afrikaans is groot. Dankie!" - PJ
"Baie dankie vir alles, ons het baie lekker gebly. Dit is 'n rustig, pragtige plekkie. Sal beslis weer kom oorbly" - Heidi.
" Baie dankie vir julle gasvryheid. Dit is 'n pragtige plek. Ons sal definatief weer kom' - Dirk.
"Baie dankie het lekker geslaap. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer hier kom oornag" - Elzaan
"Ons het geniet. Plekkie in sitkamer kombuis kamer area bietjie vol. Dankie dat jul ons kon help het. Dalk hak after badkamer deur om klere op te hang. Dankie ook die die datumn aanpassing" - Myburgh Familie
"Hi! Dit is 'n lekker plek vir 'n familie, ek is net enetjie, maar sal graag vir 'n maand in hom wil bly wanneer ek vir die kinders kom kuier, liefs in die herfs of lente. Banie gesellig dankie." - Aniki
"Thank you, it was a comfortable stay. Everything we needed and the price was great." - Diab
"Wonderfull place, owner friendly and hospitable. Thanks Yvonne for the pleasant stay." - Will be back. KZN Gang
"Baie dankie vir 'n gerieflike, netjies familie eenheid. Ons sal verseker weer hier oornag." - Groete Wolmaanse
"Dit is 'n lekker plek vir 'n familie. Ons het dit baie geniet. Baie dankie!" - Mboweni
"Baie dankie. Was lekker om hier te oornag. Hoofslaapkamer TV net Swart en Wit. Res alles perfek." - Campher
"Beautiful place you have here, a golden heart you have towards your visitors. Thank you for all that you have organised for us in such a short period of time. You made our stay here memorable and fun. Surley the word about your place will travel further to my friends, family, colleques and pass byers who will be enquiring about a recommended place to book around Preoria. Keep it up .... Thank you." - Moloto KwaMhanga/Hebron Mobopane
"We enjoyed our night. We felt very secured and cleanliness super." Thanks very much. - Kekana